DIE TANDARTS GESLAAN -- JOKE
Piet: “Kyk hoe lyk jy. Wat het jy nou weer aangevang?”
Koos: “Ek het die tandarts geslaan.”
Piet: “Hoekom?”
Koos: “Hy’t op my senuwees gewerk.”
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--