DIE TELEFOON LUI BY KOOS GRAP JOKE
Die telefoon lui by Koos se begrafnisonderneming. Koos se vrou antwoord, praat ‘n rukkie en sit die telefoon neer.
“Is dit ‘n bestelling vir ‘n nuwe grafsteen?” vra Koos.
“Ja,” antwoord sy vrou.
“Wat moet daarop staan?” vra Koos.
“Hier rus ons broer, vader en eggenoot.”
“Gmf,” brom Koos. “Dis nou wat ek suinig noem .Drie mense in een graf!”
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--