DIE VIER GHOLFSPELERS -- JOKE
Die vier gholfspelers is ontsettend gefrustreer oor die vier vroue wat voor hulle speel. "Gaan help jul maatjie haar bal soek!" skree die een vir die drie vroue wat houtgerus staan en wag. "Sy soek nie haar bal nie!" kom die snipperige antwoord. "Sy soek haar stok!"
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--