DIE VISSERMAN HET NIKS

DIE VISSERMAN HET NIKS -- JOKE



Die visserman het niks vis gevang nie. Op pad huis toe gaan hy by die viswinkel en koop drie visse. "Gooi die visse vir my," sê hy vir die winkelier en gaan staan by die deur. "Hoekom moet ek dit vir jou gooi?" vra die winkelier. "As my vrou vra of ek die vis gevang het, wil ek nie graag vir haar jok nie."



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--