DIE VLIEGTUIG WAS OP PAD

DIE VLIEGTUIG WAS OP PAD -- JOKE





Die vliegtuig was op pad na die vertrekpunt op die aanloopbaan toe dit skielik tot stilsand kom, omdraai - en weer al die pad terygry na die eindbeheergebou toe. Na 'n uur vertrek die vliegtuig toe uiteindelik. Toe hulle in die lug is en die liggie vir die veiligheidsgordels afgaan, vra 'n pasasier vir die lugwaardin wat dan fout was. "Die vlieënier was bekommerd oor 'n geluid in een van die enjines," antwoord die waardin " . . . en dit het 'n rukkie gevat om 'n ander vlieënier te kry!"





SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???




--BACK--