DINGE WAT JY NOOIT IN DIE KERK HOOR NIE

DINGE WAT JY NOOIT IN DIE KERK HOOR NIE JOKE



1. Haai, dis my beurt om in die voorste bank te sit.
2. Ek was so aangegryp dat ek nooit agtergekom het dat jou preek 25 minute te lank was nie.
3. Ek moet sê ek hou baie meer van getuig as van gholf.
4. Ek het besluit om die R500 per maand wat ek vir ander organisasies gee, van nou af aan my eie gemeente te gee.
5. Ek bied myself aan vir die Graad 3 kategeseklas.
6. Vergeet van die sinodale skale; kom ons betaal ons dominee genoeg sodat hy soos ons kan lewe.
7. Dis vir my heerlik om onbekende gesange te sing.
8. Aangesien ons almal hier is, kom ons begin vroeg met die diens.
9. Dominee, ons wil jou stuur vir daardie kursus in Singapoer.
10. Daar is niks wat my toewyding en geesdrif so aanwakker as wanneer Dominee oor geld preek nie.



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--