DIS NOU DIE DERDE KEER

DIS NOU DIE DERDE KEER -- JOKE



"Jannie, dis nou die derde keer dat ek jou betrap dat jy by Kosie se werk afkyk! Hoekom doen jy dit?" raas Juffrou. "Omdat hy so lelik skryf, Juffrou," antwoord Jannie.



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--