DIS VAKANSIETYD

DIS VAKANSIETYD -- JOKE


Dis vakansietyd, daar is baie mense op die strand en 'n groot klomp swemmers in die see, wat nogal rof is. 'n Groot brander kom en dop van die swemmers om - 'n goed bedeelde dametjie kom op en vind dat die brander die bo-stuk van haar swempak weggeneem het. Sy bly laag in die water tot laatmiddag. Later is nog net enkele mense op die strand. Sy besluit, dis nou of nooit, bedek haarself so goed as moontlik met haar arms en kies koers strand af na waar haar handdoek en klere lê. Toe sy weer sien draf 'n klein seuntjie langs haar en sê: "Tannie, tannie, as tannie daardie hondjies gaan versuip, gee asb. vir my die enetjie met die bruin neusie" !


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--