DIT IS DIE ENGELSE JUFFROU

DIT IS DIE ENGELSE JUFFROU -- JOKE



Dit is die Engelse juffrou is eerste oggend in die klas op Porterville en sy sê "Good morning class".
Net een outjie spring op en sê "Good morning miss".
Juffrou vra hom hoekom dan net hy geantwoord het.
Sê hy "Because I is the only one whose name are Klaas miss".




SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--