DIT IS VYFUUR EN DIE TREIN

DIT IS VYFUUR EN DIE TREIN -- JOKE


Dit is vyfuur en die trein terug na Bellville toe is gepak en heelwat van die mense moet maar staan. Een vrou lyk baie ontsteld en draai om na 'n man wat reg agter teen haar staan: "Meneer, as jy aanhou om jouself so onwelvoeglik teen my aan te druk, gaan soek ek onmiddellik 'n polisieman." Die man bloos en sê: "Ek is baie jammer, mevrou, maar dit is maar net my beursie met my salaristjek daarin wat u gevoel het." "O," sê sy katterig, "dan moet jy seker 'n baie groot salaris verdien, want die afgelope twaalf minute het jy presies ses verhogings gekry."


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--