DOGTERJIE GESELS

DOGTERJIE GESELS -- JOKE


'n Dogtertjie gesels met haar juffrou oor walvisse.  Die onderwyseres vertel dat dit fiesies onmoontlik vir 'n walvis is om mense in te sluk omdat sy keelgat te klein is.
"Maar juffrou," sê die dogtertjie -". . .'n walvis het dan vir Jona ingesluk en weer later uitgespoeg!"
"Dis sommer 'n storie!" sê juffrou - "Walvisse kan dit nie doen nie!"
"Wanneer ek in die hemel kom, gaan ek vir Jona vra" sê die dogtertjie.
"En as Jona nou in die hel is?" wil juffrou weet.
"Dan . . ." sê die dogter ". . . moet juffrou hom maar vra!"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--