DOKTER EN PROKUREUR STRY -- JOKE
'n Ingenieur, dokter en prokureur stry oor wie die oudste beroep beoefen. "Reeds in die skeppingsverhaal," sê die dokter. ". . . Is 'n ribbebeen uitgehaal en 'n nuwe persoon gemaak. Die ingenieur verdedig met: "Nog voor dit is die aarde en hemel uit gaos geskep" . "Nou wie dink julle," vra die prokureur ". . .het die chaos veroorsaak?"
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--