DOMINEE HET DIE GEMEENTE

DOMINEE HET DIE GEMEENTE -- JOKE




Die dominee het die gemeente geskok toe hy aankondig dat hy 'n beroep na 'n droeër klimaat aangeneem het. Ná die diens kom 'n tannie met trane in haar oë: "Ai, Dominee, ons sal julle so mis. Ons wil nie hê julle moet weggaan nie." Die liefdevolle dominee gee haar 'n drukkie. "Toemaar, Tannie Es, moenie huil nie. Die volgende dominee sal dalk 'n verbetering wees op my." "O ja?" antwoord sy. "Dis wat hulle laaskeer ook gesê het!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--