DOMINEE WORD AFGETREK Grap JOKE
´n Dominee word afgetrek vir spoed.
Verkeersbeampte: Waar woon jy?
Dominee: Kerkstraat 1, Van Wyksdorp.
Verkeersbeampte: Jou werksadres?
Dominee: Kerkstraat 1, Van Wyksdorp.
Verkeersbeampte: O, werkloos en jy vat sulke kanse.
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--