DRIE JONG KNAPIES -- JOKE
Drie jong knapies spog oor hoe goed hulle pa's is. My pa is so vinnig," sê die eerste outjie. "Hy gooi 'n frisbie so hard as wat hy kan - en dan vang hy dit self!"
"Ag, dis nog niks." sê die tweede. "My pa is so vinnig - hy skiet na 'n boom met 'n pyl en boog - en nog voor die pyl by die boom kom staan hy klaar reg met 'n appel op sy kop sodat die pyl dit kan middeldeur skiet!"
Die derde outjie laat egter nie op hom wag nie en sê: "My pa werk in die staatsdiens tot vieruur elke middag - en klokslag vyf voor vier stap hy die huis in!"
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--