DRIE KNAPIES WORD IN DIE DIERETUIN

DRIE KNAPIES WORD IN DIE DIERETUIN JOKE


Drie knapies word in die dieretuin vasgetrek omdat hulle droogmaak. Die beampte sleep hulle na die hoof veldwagter wat met 'n baie nors stem vir die eerste outjie vra: "Wie's jy en wat het jy gemaak?"
Ewe onskuldig ontwoord hy: "My naam is Chris en ons het peanuts in die olifant se hok gegooi." Die tweede outjie voeg by: "My naam is Piet en soos Chris gesê het, ons het peanuts in die olifant se hok gegooi."
"En jy?" wil hy van die derde outjie hoor. Deurmekaar en duidelik verskrik, antwoord hy: "My naam is Jannie maar my vriende noem my Peanuts!"





SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--