DRIE SEUNTJIES SPOG

DRIE SEUNTJIES SPOG -- JOKE



Drie seuntjies spog by die skool oor hulle pappas. Die eerste een se: "My pa skryf 'n paar woorde op 'n stuk papier, en noem dit 'n gedig en dan gee hulle hom sommer R500." Die tweede een se: "Dis nog niks nie. My pa skryf 'n paar dinge op 'n stuk papier, en hy noem dit 'n lied, en dan gee hulle hom R1000." Die derde seuntjie se: "My pa is nog beter. Hy skryf 'n paar woorde op 'n stuk papier en noem dit 'n preek. En dan vat dit agt manne om al die geld bymekaar te maak!"




SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???




--BACK--