DROL

DROL -- JOKE


SPOOK DROL: Jy voel hom uitkom, maar wanneer jy kyk is daar niks in die toilet nie. SKOON DROL: Jy voel hom uitkom, jy sien hom in die toilet, maar daar is niks op die papier nie. NAT DROL: Die tipe waar jy jou gat 50-keer afvee, maar dit voel nog steeds vuil, dan moet jy toiletpapier in jou onderbroek sit sodat jy nie briekmerke los nie. 'SECOND WAVE' DROL: Dit gebeur wanneer jy klaar is met die taak, jou broek tot by jou knee optrek en dan agterkom dat daar nog een oppad is. BARS-'N-AAR-IN-DIE-KOP DROL: Die tipe waar jy so hard druk om die bliksem uit te kry dat jy letterlik 'n hartaanval kry. BOOMSTOMP DROL: Die tipe drol wat so groot is, dat jy te bang is om hom weg te spoel sonder om hom eers in kleiner stukkies op te breek. FREE-FLOW EXHAUSE DROL: Die tipe wat so hard raas wanneer hy uitkom, dat die kakhuisdeur eintlik rattle. MORNING AFTER DROL: Die tipe drol wat die oggend na 'n heavy party uitkom. Sy bekendste kenmerk is die briekmerke wat hy onder in die toilet los. MIELIE DROL: Die tipe drol waarin die mielies wat jy geëet het soos rosyntjies in 'n muffin sit. EK WENS EK KON DROL: Die tipe drol waar jy gedink het jy moet, maar al wat uitkom is 'n paar poepe. RUGBREEK DROL: Die tipe drol wat so seermaak wanneer hy uitkom, dat jy dink hy het jou sideways verlaat. MICHAEL SCHUMACHER DROL: Die tipe wat so vinnig uitkom, dat hy jou hele hol nat spat. DIE HANG-DROL: Hierdie drol weier om te val, al is jy klaar. Jy hoop maar net dat 'n skutte hom sal laat afbreek. GEDOG DROL: Jy't gedog jy gaan poep, toe k*k jy in jou broek.



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???

--BACK--