EEN VAN DIE MOOISTE

EEN VAN DIE MOOISTE -- JOKE


Een van die mooiste meisie in 'n Hamburgse bordeel deel die Madame mee dat sy wil bedank. Madame: "Ek kàn dit nie aanvaar nie. Jy is die gewildste en betalendste van al my meisie. Ons gaan baie kliënte verloor. Wat is jou probleem?" Meisie: "Wel, ek moet omtrent veertig kliënte per dag gelukkig maak. Eers moet ek hulle hier onder ontvang, dan moet ek hulle met die trap op vat vir besigheid, en nà die tyd moet ek hulle terugbring ondertoe. My bene kàn dit nie meer hou nie."


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--