EERSTE KEER IN DIE KERK KOM

EERSTE KEER IN DIE KERK KOM -- JOKE


'n Seuntjie wat die eerste keer in die kerk kom, sien hoe die kolektebordjie omgestuur word vir die offergawe. Toe die bordjie by sy pa kom, sê hy dat almal dit kan hoor "Moenie vir my betaal nie - ek is nog onder vyf!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--