EERSTE KEER TREIN GERY

EERSTE KEER TREIN GERY -- JOKE


Oom Jan en tant San het vir die eerste keer trein gery. Naby die Du Toitskloof-tonnel koop hy vir hulle elkeen 'n koeldrank by die kelner. Net daarna ry die trein deur die tonnel. "Vrou, het jy al jou koeldrank gedink?" vra oom Jan. "Nee, nog nie. Hoekom?" "Moet dit liewer nie drink nie. Ek het net een sluk geneem, toe word alles om my donker."



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--