EIE BESIGHEID

EIE BESIGHEID -- JOKE


"Ek gaan volgende week my eie besigheid begin," sê Koos. "Ek is so bly jy gaan iets doen," sê sy vrou.

"Ek sal jou eerste kliënt wees."

 "Ek hoop regtig nie so nie."

"Hoekom nie?"

"Dis 'n begrafnisonderneming."




SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???




--BACK--