EK HET 'n BRIL NODIG -- JOKE
"Ek het 'n bril nodig," sê die man vir die oogarts. "Hoekom dink u so?" vra die oogarts. "Ek is 'n inbreker van beroep, en toe ek nou die aand 'n brandkluis oopmaak, begin die radio speel."
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--