EK WAS 'n SONDAGSKOOL

EK WAS 'n SONDAGSKOOL -- JOKE


Ek was 'n Sondagskool onderwyseres vir die st. 1-klas. Gewoonlik sluit ek my oë wanneer ons bid maar daardie oggend het ek gekyk en wat 'n fees! Karen vra om asseblief vir Jesus iets te sê en sy bid met die wysvingertjie in die lug "Liewe Jesus beskerm ons asseblief teen die duiwel want hy het altyd 'n vinger in die pie"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--