EN WAT DINK JY VAN MY

EN WAT DINK JY VAN MY -- JOKE


"En wat dink jy van my nuwe toneelstuk? "Ek het 'n voorstel. Laat die skurk homself in die laaste bedryf eerder doodskiet as om gif te drink." "Hoekom?" "Dit sal help om die gehoor weer wakker te maak."

SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--