ETIKET BESTUUR

ETIKET BESTUUR -- JOKE


1. Dim jou ligte as 'n kar van voor af kom, al is jou gun gelaai.

2. As jy by 'n 4-way stop kom, ry die ou met die grootste wiele eerste.

3. Moet nooit 'n ander ou se kar tou met pantyhose en duct tape nie.

4. As jy jou vrou/goose met 'n kannetjie stuur om te gaan petrol haal, is dit swak maniere om haar te vra om bier ook terug te bring.

5. Moenie spin as jy in 'n begrafnisstoet ry nie.


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???

--BACK--