FLAMINKE IN DIE DIERETUIN

FLAMINKE IN DIE DIERETUIN -- JOKE


Twee seuntjies kyk na die flaminke in die dieretuin. "Hoekom staan hulle altyd net op een been?" vra die een seuntjie. "Want as hulle die ander been ook optel, sal hulle mos omval," sê die ander seuntjie.



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--