FRIK5000 STAP BY DIE KROEG IN

FRIK5000 STAP BY DIE KROEG IN -- JOKE


Frik5000 stap by die kroeg in, ALWEER en sit op n hoe uitkyk stoel by die bar en groet die kroegman "aangenaam ek is Frik! Nou maar ja Frik dis die eerste keer wat ek jou sien hier, hoe gaan dit jong?Agg nie so goed nie man ek het so n klein probleem! wat kan ek vir jou kry om te drink dan vertel jy my van die probleem. Die kroeg man skink heel aand vir Frik drankies en wille brandewyne en frik raak effens gesuip!!! Nou frik se die kroegman "is die probleem dalk te doen met jou vrou?" nee lag Frik half gesuip en se "ek het gese ek het n klein probleem" nie n grote nie!!!! Die kroegman vererg hom biedjie want Frikkie5000 kuier nou op sy eie asof die probleem verdwyn het en hy vra hom toe "nou Frik lyk my jy kuier leke jong ek neem aan jou probleem is opgelos?"Nee se Frik die probleem is nog daar. dit raak toe laat en die kroegman neem toe frik se rekening wat nogals uitstaande hoog was, vir hom en Frik loer so deur sy een oog vir die kroegman en se Jong EK HET "HIK" VIR JOU GESE DAT EK SO N KLEIN PROBLEEM HET!!!! ADRIAAN NEL LONDON


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???

--BACK--