GAAN KLIM BERG -- JOKE
Koos en twee pêlle gaan klim berg. Koos val in ‘n diep kloof af en breek albei sy arms. Die ander twee kan hom nie bereik nie en laat toe '‘ tou tot naby sy kop sak. Koos sukkel en sukkel, maar naderhand kry hy dit reg om die tou tussen sy tande vas te byt. Stadig word hy meter vir meter opgetrek.
Toe hy amper bo is, vra die een vriend vir hom: “Is alles nog reg?”
“JAAAAaaaaa…” antwoord Koos.
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--