GAMMAT VANG 'n DIP IN DIE SEE -- JOKE
Gammat vang 'n dip in die see, 'n brander lig hom hoog op en hy skree benoud: "Help, help! Help my Meraai, ek kannie swemmie! "Okei Gammat, calm down. Ek kan ook nie swem nie maar hoor jy miskien vir my so skree?"
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--