GATIEP SLEEP 'n TOU DIE STRAAT

GATIEP SLEEP 'n TOU DIE STRAAT -- JOKE


Gatiep sleep 'n tou die straat af en loop verby Maraai. Maraai sê vir Gatiep, Hoekom sleep jy die tou? Gatiep sê, want as ek hom stoot val ek die heel tyd oor hom.



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--