GEDURENDE WINTERTYE

GEDURENDE WINTERTYE -- JOKE



Gedurende wintertye in die Vrystaat trek ouer dames n warm langbroek onder die rok aan.Een wintersoggend is die tante doenig in die tuin, met langbroek onder die rok,toe predikant voor die deur stilhou.Sy draf vinnig die huis binne en se vir die bediende"die maruti(predikant) is hier.Se vir hom ek gaan gou-gou die broek uittrek.Ek kom nou.
Haar lippe rooi gemaak,hare gekam en langbroek uitgetrek kom sy in die sitkamer maar dominee is nie daar nie.Sy vra die bediende en die se 'ek het hom gase jy gaan jou broek uittrek.Hy se for my hy gaan gou die bybel by die kar bere !



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--