GEHOOR VAN DIE FILMSTER

GEHOOR VAN DIE FILMSTER -- JOKE


Gehoor van die filmster wat die oggend van sy eie dood in die koerant lees? Hy bel dadelik sy vrou en vra haar of sy ook die berig gesien het. "Ek het," antwoord sy. "Waarvandaan bel jy?"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--