GROOT KNOP OP JOU KOP

GROOT KNOP OP JOU KOP -- JOKE


“Jannie, wat is daardie groot knop op jou kop?” vra die onderwyser.
“Dis waar my pa my met die somme gehelp het, Meneer,” antwoord Jannie.




SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--