HAAS SPRING DEUR

HAAS SPRING DEUR -- JOKE

'n Haas spring deur die bosveld op 'n heerlike dag in die morê. "Ek's 'n varkie, ek's 'n varkie" tjoep, tjoep, tjoep, sing hy. Die rooibok (impala vir die Engelses) sien vir hom en hy sé, "Jy's nie 'n varkie nie. Jy's 'n hasie" Maar die hasie hy sing net, "Ek's 'n varkie, ek's 'n varkie" tjoep, tjoep, tjoep en weg is hy. Die hasie hy kom by 'n kameelperd (giraaf vir die engelses van julle). "Ek's 'n varkie, ek's 'n varkie" tjoep, tjoep, tjoep "Jy's nie 'n varkie. Jy's mos 'n hasie" sé die kameelperd. Maar die hasie hy sing net, "Ek's 'n varkie, ek's 'n varkie" tjoep, tjoep, tjoep en weg is hy. Daar hoor hom die leeu, ("the lion king" vir julle van Engeland af) "Jy's nie 'n vokken varkie. Jy's 'n blerrie hasie, jou dom ding" sé die koning van die Wildtuin. Maar die hasie hy sing net, "Ek's 'n varkie, ek's 'n varkie" tjoep, tjoep, tjoep en weg is hy. By en by kom die hasie by die park ranger se huis. Die ranger se mooi vrou werk in die tuin, sy's besig om kruide uit te trek. Die hasie lig haar rokkie op en kom haar van agter af by. Mevrou ranger ruk haar rokkie af, maak haar beentjies bymekaar,kyk agtertoe en gil, "Jou vaaark"

SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???

--BACK--