HASIE DRAF EENDAG DEUR

HASIE DRAF EENDAG DEUR -- JOKE



Hasie draf eendag deur die woud toe hy vir kameelperd 'n vet daggazol sien rol. Hasie check haar hier van onner af uit: "Giraffe, my bra, hoekom roek djy dagga? Kom draf saam met my deurie bos man. Dis baie meer gesond. Djy sal sien djy voel baie bieter na die tyd." Kameelperd check vir Hasie, check die joint uit, gooi dit weg en begin saam met Hasie draf. 'n Rukkie later kom hulle by Olifant wat besig is om stywe lyne cocaine te snuif deur 'n R200 noot. Hasie begin toe hanna aan Olifant ook: "Ag nee Olifant, los daai coke, djou nies gaat verdwyn. Kom draf liewe saam met ons. Djy sal check djy voel honnerd keer bieter ou pêl." Olifant check hulle uit, kyk na sy coke, moer dit weg en begin saam te hardloop. Die drie diertjies draf 'n kakshot deur die bos en kom toe op Leeu af met sy padkaart-oë, besig om heroïne te spike. "Leeu!" sê Hasie. "Wat maak djy ou? Wil jy nie sa..." Skielik gee Leeu vir Hasie 'n moerse klap en spike verder. Verslae kyk Olifant en Kameelperd vir Leeu aan. "Hoekom de fok het jy die arme outjie so hard gamoer?" vra Olifant. Leeu toe: "Want daai klein stront laat my elke keer soos 'n dom donner saam met hom deur die bos hardloop as hy op Ecstasy is!"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--