HELP MY VROU

HELP MY VROU -- JOKE


"Dokter, dokter, kom gou! Ek dink my vrou se blindederm gaan bars." "Dit kan nie wees nie. Ek het twee jaar gelede haar blindederm uitgehaal. 'n Mens kan nie 'n tweede blindederm hê nie." "Ja, maar 'n mens kan 'n tweede vrou hê!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--