HET U MEDISYNE TEEN WURMS GRAP JOKE
“Het u medisyne teen wurms?” vra die blondine vir die apteker.
Apteker” “Vir kinders of volwassenes?”
Blondine: “Hoe moet ek weet hoe oud die wurms is?”
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--