HIER KORT DUSKANT

HIER KORT DUSKANT -- JOKE


Hier kort duskant middernag stap Gammat lekker geswaai saam met 'n nuwe pel straat af. By 'n sekere huis in die straat gaan hy staan. "Sjien djy daai hekkie?" vra hy swaar van tong. "Disj nou my hekkie daai." Hy sleep sy vriend saam met hom voordeur toe. "Sjien djy die stoep? Disj nou my sjtoepie die." Hy stoot die deur oop en sleep die pel deur die voorportaal, gang af. "Sjien djy die badsjkamer? Disj nou my badsjkamer die." By die slaapkamer aangekom, stoot hy saggies aan die halfoop deur en se: "Sjien djy nou die double bed? Disj nou my double bed daai. En sien djy die vroutjie daar op die bed? Dis nou my vroutjie..... En sjien djy daai outjie daar langsj haar? Disj nou ekke."


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???

--BACK--