HOE LANK IS 'n MILJOEN-- JOKE
Klein Jannie het eenkeer vir God gevra: "Hoe lank is 'n miljoen jaar vir U?"
Die Here weet toe dat Jannie nie 'n begrip van die ewigheid het nie, en antwoord toe: "'n Miljoen jaar is vir my net 'n oomblik."
"Sjoe! En hoe is 'n miljoen rand?" vra Jannie.
"'n Miljoen rand is soos 'n sent."
"Maar Here, U is so vrygewig. Wil U nie vir my een van daardie sente gee nie?"
"Seker, Jannie. Wag net 'n oomblik."
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--