HOE OUD IS JY

HOE OUD IS JY -- JOKE


"Hoe oud is jy?" vra die tannie vir klein Jannie. "Vyf, Tannie. Maar ek sou al sewe gewees het as my pa nie so skaam was nie."


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--