HOEKOM HET JY BEDANK -- JOKE
Hoekom het jy bedank?” vra die personeelbeampte vir Koos.
“Siekte, Meneer,” antwoord Koos.
“Wat het jy makeer?”
“Niks nie. Almal het net gesê hulle is siek vir my.”
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--