HOEKOM VERF DIE OLIFANT -- JOKE
Hoekom verf die olifant sy voete geel? -sodat hy onderstebo in die vla kan lê en niemand hom kan sien nie... Het jy al ooit 'n olifant in die vla gesien??? - wys jou hoe goed werk dit!
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--