HOENDER OF DIE EIER

HOENDER OF DIE EIER -- JOKE


Die man vra vir sy vrou: "Wie dink jy was eerste, die hoender of die eier?" Die vrou dink diep. "Ek het nie eers geweet hulle hardloop resies nie."




SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--