HOENDERBOER RY ELKE DAG

HOENDERBOER RY ELKE DAG -- JOKE


'n Hoenderboer ry elke dag dorp toe met 'n bakkie vol eiers om op die mark te verkoop. Op dié betrokke dag kan hy nie sy eiers verkoop kry nie en bied dit alles aan 'n vrou teen 'n belaglike prys. Sy aanvaar die aanbod, koop al die eiers en haal resepteboeke uit. Toe sy aan die sjokoladekoek proe, smaak dit nie te lekker nie en sy is baie ontsteld. Sy bel die plaas en die boervrou antwoord. "Jammer, my man is nie hier nie, hy is dorp toe. Is daar iets waarmee ek kan help?" "Ja, sê vir jou man sy eiers is vrot. En as jy my nie glo nie, kan jy aan my koek kom ruik."



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--