HOEVEEL SOORTE MELK IS DAAR -- JOKE
Die stadsjapie sit een aand en teken. "Pappa," vra hy, "hoeveel soorte melk is daar?" "Laat ek nou dink," sê sy pa. "'n Mens kry vars melk, poeiermelk, afgeroomde melk, dikmelk en biesmelk. Maar hoekom vra jy?" "Ek is besig om 'n koei te teken," sê Jannie, "en ek wil net weet hoeveel spene ek moet teken."
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--