HOEVEEL SUIKER DRINK

HOEVEEL SUIKER DRINK -- JOKE




"Koos, hoeveel suiker drink jy in jou koffie?"

"Agt lepels asseblief."

"Agt?"

"Ja, maar jy moenie roer dan, dan is dit te soet."


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--