HULLE KAN MAAR ELKEEN 'n APPEL KRY

HULLE KAN MAAR ELKEEN 'n APPEL KRY -- JOKE


Na ete sê die ma vir haar opgeskote twee kinders hulle kan maar elkeen 'n appel kry. Jannie laat nie op hom wag nie en hy gryp dadelik die grootste een. Sannie is baie verontwaardig en sê "Jy's ongeskik!" Jannie kyk haar verbaas aan en vra "Nou wat sou jy gedoen het?"

"Ek sou die kleinste een gevat het, natuurlik" antwoord sy. " Nou ja, jy het mos wat jy wou gehad het!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???




--BACK--