IEMAND HET ONLANGS OP

IEMAND HET ONLANGS OP -- JOKE


Iemand het onlangs op 'n ander lys vertel van die twee Gideons wat met
twee bokse vol Bybels by die skool opgedaag het. Dit was Maandagoggend en
saaltyd. Toe die skoolhoof klaar is met die afkondigings, draai hy so half
om na die twee bokse op die verhoog (en die Gideons wat agter die bokse
gesit het) en sê: "Julle wonder seker wat maak dié twee dose hier?"

Nouja, dis seker nie nodig om verder te vertel nie, behalwe dat die kinders
teen huistoegaantyd nog nie opgehou lag het nie.


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--