IN DIE KERK

IN DIE KERK -- JOKE

O, gonna ek hoop dis die einde van die kerk Ek kan nie meer sit nie my maag wil werk Die dominee praat lank en die son sit laag Die vreeslikste pyne kruip rond in my maag Eers word ek warm, en dan weer koud Nog nooit in my lewe was ek al so benoud Dominee, Dominee praat tog klaar My rug trek krom die gort is gaar Dit knal en dit kraak en my derms kreun Toe los ek 'n wind wat die gallery laat dreun Die mense kyk om en ek bloos my bloedrooi Die skaamste van almal was Sannie, my nooi. Die dominee bly stil, sy oë omgedop Die vrou agter my se hoed sit skeef op haar kop Kort agter die hakke van die stereo klank Volg die gemeente se reaksie op die vreeslike stank Party begin te hoes, en ander te proes Ander weer waai met sakdoeke woes My oë traan, my kop die sak Toe kom die vrees dat ek in my broek sal k... Sowaar as wragtig net die volgende keer Is dit toe presies wat moes gebeur Ek dag dis 'n wind want die drukking is kwaai Te laat besef ek dis 'n ander lawaai Geskok na die gerommel soos 'n donderstorm Kom ek agter die wind het 'n knopperige vorm Die dominee bly stil en gluur my aan 'n ouderling begin woedend sy weg na my baan Ek spring met mening op om weg te hol Maar word teruggetrek deur 'n tienpond drol Die ouderling kom nader sy arms bak Ek skrik so groot dat ek 'n groter bol k.... My broek is nat en die pype staan wyd so het ek my laas as kind beskyt Die ouderling gryp my, ek kan nie beweeg Toe maak ek vir "spite" die res op hom leeg Nou is hy woedend en soos 'n bees so sterk Hy "free-wheel" my kop tussen my bene uit die kerk My sinne word dof van die walglike reuk Die " cheek" om my kop tussen my bene te steek My maag is so seer, my bene die knak Al wat ek voel is die groot bol k... Die ouderling steun en druk aan die bol En druk die ding amper terug in my hol Buite los hy my en storm na binne Stadig herstel ek van my bedwelmde sinne Die ding wat my sedertdien nog altyd verstom Is hoe het ek die Sondag by die huis gekom Een ding het ek van kerkgang geleer- As jou maag wil werk , sit naby die deur En as jou derms begin draai en jou poephol blom Sorg dat jy vinnig by die k...huis kom.


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???

--BACK--